Guest Reviews

  • Ons het vinnig in die 'Kaap' 'n draai kom maak by familie/vriende

    Ons het heerlik oorgebly in 'n baie mooi en skoon gastehuis. Op versoek het hulle vir ons die beddens verdeel. Wens ons het meer tyd gehad om al die fasiliteite te kon benut. Die mooi uitsig op Tafelberg was 'n groot plus!

    Sanet Stander, April 2025

    Clanwilliam

  • Vriendelike ontvangs. Altyd gemaklik gevoel

    Baie lekker. Binne 7 minute van die strand en 4/5 minute van 'n inkopiesentrum. Skoon buurt.

    Amelia Rittonori, January 2025

    Kempton Park

  • A great place to stay

    Was a great place to stay, friendly people, view of Table Mountain was magnificent, close to Cape Town. Can gladly recommend the guesthouse.

    JP van Zyl, January 2025

    Bloemfontein

  • Beautiful view of Table Mountain. Breakfast delicious. Friendly and helpful

    Lovely guesthouse situated in a very quiet area. Beautiful view of Table Mountain. The garden is very pretty and the rooms are clean. The breakfast was delicious and the service was friendly and helpful.

    Rika van Staden, December 2024

    Betty's Bay